Psalms 127
AFR20
1'n •Pelgrimslied. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, swoeg die bouers tevergeefs daaraan. As die Here oor die stad nie wag hou nie, bly die wagte tevergeefs wakker.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.