Psalms 100AFR20

1'n Psalm. Vir lofprysing. Juig tot eer van die Here, o ganse aarde!

2Dien die Here met blydskap, kom in sy teenwoordigheid met 'n gejubel.

3Erken dat die Here God is; Hy het ons gemaak; aan Hom behoort ons, sy volk, die kleinvee wat Hy laat wei.

4Gaan sy poorte binne met lofprysing, sy voorhowe met 'n loflied; loof Hom, prys sy Naam.

5Want die Here is goed, vir ewig duur sy troue liefde, van geslag tot geslag sy trou.

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Alle regte voorbehou. www.biblesa.co.za. Bybel in Afrikaans 2020-ver

Choose Translation

Switch translation for Psalms 100.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.