Psalms 123NLV

1Ek kyk op na U, U wat in die hemel woon.

2Soos oë van slawe gerig is op die hand van hulle meester, soos die oë van ’n slawedogter gerig is op die hand van haar werkgeefster, so is ons oë gerig op die Here ons God totdat Hy genadig is oor ons.

3Wees genadig oor ons, Here, wees ons genadig, want ons het baie veragting verduur.

4Ons het baie spot verduur van hoogmoediges, en veragting van die hooghartiges.

2006 Christlike Uitgewersmaatskappy, Posbus 1599, Vereeniging, 1930, Eerste uitgawe 2006, Tweede uitgawe 2011

Choose Translation

Switch translation for Psalms 123.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.