Job 25NLV

1Bildad die Suagiet het Job geantwoord:

2“God is magtig en ontsagwekkend. Hy vestig vrede in die hemele.

3Wie kan sy hemelse leër tel? Verlig Hy nie die aarde nie?

4Hoe kan ’n sterfling voor God kom en eis dat hy regverdig is? Wie op aarde is rein?

5God is so heerlik dat selfs die maan en sterre nie met Hom vergelyk kan word nie.

6Hoeveel minder is gewone mense wat maar soos wurms en brommers voor Hom is?”

2006 Christlike Uitgewersmaatskappy, Posbus 1599, Vereeniging, 1930, Eerste uitgawe 2006, Tweede uitgawe 2011

Choose Translation

Switch translation for Job 25.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.