Bible

Elevate

Your Sunday Morning Worship Service

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 134

:
Afrikaans - DB
1 Almal wat die Here dien, kom vir Hom baie dankie. Laat almal wat selfs in die nag die Here dien, dit doen.
2 Lig julle hande in gebed op terwyl julle in sy woonplek is, terwyl julle vir die Here baie dankie sê.
3 Mag die Here, wat alles gemaak het, vir jou baie goed wees.