Psalms 133DB

1Hoe mooi, hoe wonderlik as broers en susters regtig vir mekaar lief is!

2Dit is soos baie duur parfuum wat iemand uit respek oor Aäron uitgiet; dit is soos duur olie wat oor Aäron se kop en klere loop.

3Dit is soos dou wat vroegoggend van die Hermonberg afloop tot op Sion. Broers en susters wat regtig vir mekaar omgee, word deur die Here geseën; elke dag beleef hulle sy goedheid, elke dag van die lang lewe wat Hy skenk.

2002. Gebruik met toestemming van Christelike Uitgewersmaatskappy,Posbus 1599, Vereeniging, 1930. Alle regte voorbehou

Choose Translation

Switch translation for Psalms 133.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.