Psalms 123DB

1Ek staan soos ’n bedelaar voor die Here wat oor alles regeer.

2Ons kyk op na die Here, ons God, soos werkers na hulle baas.

3Ons sal ons hande in afhanklikheid na die Here toe uitsteek en Hy sal vir ons goed wees. Wees goed vir ons, Here, wees baie goed vir ons! Ons het genoeg daarvan gehad om gespot te word.

4Ons is moeg vir die arrogansie van mense wat dink hulle is beter as ander. Mense wat te veel van hulleself dink, dink ook dat hulle op ander kan neersien.

2002. Gebruik met toestemming van Christelike Uitgewersmaatskappy,Posbus 1599, Vereeniging, 1930. Alle regte voorbehou

Choose Translation

Switch translation for Psalms 123.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.