1Kom prys die Here, al julle volke! Loof Hom, al julle nasies! Hoekom?
2Want Hy is baie lief vir julle. Hy doen wat Hy belowe het. Ja, die Here se liefde vir julle sal nooit ophou nie. Kom prys die Here!

2002. Gebruik met toestemming van Christelike Uitgewersmaatskappy,Posbus 1599, Vereeniging, 1930. Alle regte voorbehou