Psalms 87AFR20

1Van die Koragiete. 'n Psalm. 'n Lied. Die fondamente wat Hy gelê het, rus op •heilige berge.

2Die Here het die poorte van Sion liewer as al die wonings van Jakob.

3Glorieryke dinge word oor jou gesê, stad van God:

4“Ek sal Rahab en Babilonië noem onder dié wat My erken, ja, Filistea en Tirus saam met Kus onder dié wat daar gebore is.”

5En oor Sion sal daar gesê word: “Man vir man is in haar gebore, en die Allerhoogste self hou haar in stand.”

6Die Here teken in die •boekrol van volke op: “Hierdie een is daar gebore.”

7Terwyl hulle dans, sing hulle: “Al my bronne is in jou.”

Bybel in Afrikaans 2020-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020. Alle regte voorbehou. www.biblesa.co.za. Bybel in Afrikaans 2020-ver

Choose Translation

Switch translation for Psalms 87.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.