Bible

Power Up

Your Services with User-Friendly Software

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 134

:
Afrikaans - AFR20
1 'n •Pelgrimslied. Kom! Prys die Here, julle almal, diensknegte van die Here, wat snags diens verrig in die huis van die Here.
2 Hef julle hande op na die heiligdom en prys die Here.
3 Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.