Jeremiah 24

AFR20

1Die Here het my laat sien: Kyk, daar is twee mandjies met vye neergesit voor die •tempel van die Here. Dit was nadat Nebukadresar, die koning van Babilonië, Jegonja, seun van Jojakim, die koning van Juda, die •hoë amptenare van Juda, die ambagsmanne en metaalwerkers uit Jerusalem in ballingskap weggevoer en hulle na Babel geneem het.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.