Isaiah 50

ABA

1Die Here sê: “Julle dink Ek het julle weggejaag soos wanneer 'n man skei van sy vrou. Ek het julle nie weggejaag nie. Julle dink Ek het julle verkoop, soos wanneer 'n man geld skuld en sy kinders moet verkoop. Ek het julle nie verkoop nie. Julle het julleself verkoop toe julle baie sondes gedoen het, julle was opstandig teen My, julle het self weggeloop.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.