Isaiah 48
ABA
1Die Here sê: “ Nageslag van Jakob, julle wat julleself Israel noem en wat uit die Juda-stam kom, julle moet luister na wat Ek sê. Julle noem die Naam van die Here wanneer julle dinge belowe. Julle sê julle dien die God van Israel, maar julle doen dit nie regtig nie.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.