Hosea 8
ABA
1Die Here het gesê: “Julle moet die ramshoring blaas en die mense waarsku, want die vyande kom. Hulle is soos arende wat bokant die tempel vlieg en draai. Dit gebeur omdat die mense van Israel die verbond met My breek. Hulle wil nie luister na My nie.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.