Bible

Upgrade

Your Church Presentations in Minutes

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 134

:
Afrikaans - NLV
1 Prys die Here, alle dienaars van die Here. Julle wat snags diens doen in die huis van die Here,
2 hef op julle hande in die heiligdom en prys die Here.
3 Mag die Here julle seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.