Obadiah 1
NLV
1Dit is wat Obadja gesien het: Die oppermagtige Here sê die volgende oor die land Edom. Ons het ’n boodskap gehoor wat van die Here af kom. ’n Verteenwoordiger is na die nasies gestuur om te sê: “Maak julle almal slaggereed! Kry julle leërs bymekaar en laat ons Edom aanval!”
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.