Bible

Engage

Your Congregation Like Never Before

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 142

:
Afrikaans - DB
1 ***
2 Ek bid ernstig tot die Here. Ek pleit dat Hy my jammer moet kry. Ek kla by Hom.
3 Ek vir Hom wat my probleme is.
4 As ek moed opgee, sal U weet wat vir my die beste is. Mense wil my laat struikel en val.
5 Mense het die lewe vir my moeilik probeer maak. Hulle wou ek moes misluk. Hulle help my nie. Niemand gee vir my om nie. As ek mense vra om my te help, maak hulle of hulle my nie ken nie. Niemand wil my help nie. Hulle vra nie eens hoe dit met my gaan nie.
6 Ek bid tot U, Here. U is die enigste Een wat my beskerm. U is al wat ek in hierdie lewe het.
7 Help my asseblief as ek vra. Self kan ek niks doen nie, want ek het niks krag nie. Bevry my van mense wat agter my aanloop om my kwaad aan te doen, want hulle is sterker as ek.
8 Help my asseblief uit my moeilikheid uit, Here, sodat ek U kan prys. Ek is nou vasgevang soos iemand in ’n tronk. Maar u kinders sal saam met my u Naam grootmaak, omdat U my gehelp het.