Psalms 131
DB
1Here, ek dink nie ek is beter as ander mense nie. Verder doen ek nie dinge net om raakgesien te word nie. As ek iets nie kan doen nie, los ek dit. Mense probeer soms dinge doen sodat ander hulle op ’n troontjie kan plaas. Dit laat hulle soos God lyk.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.