Malachi 4

DB

1Onthou, die dag van afrekening kom. ’n Mens sou dit kon vergelyk met ’n verskriklike warm vuur. Op daardie dag sal die selftevrede, beterweterige mense wat gedink het God is iemand met wie jy speletjies kan speel, soos fyn houtjies in ’n vuur wees. Die vlamme sal nog skaars aan hulle raak, dan is hulle klaar tot as verbrand. Daar sal niks van hulle oorbly nie, sê die Here, die Grootkoning.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.