Malachi 3
DB
1Ek is die Here wat altyd reg optree; daarom stuur Ek solank my boodskapper voor My uit om alles reg te kry vir dié dag wanneer Ek na julle toe kom om hieroor met julle te praat. En as alles reg is, kom Ek gouer as wat julle kan dink om in die tempel hierdie saak met julle uit te maak. Ek weet julle is opgewonde oor die dag waarop my boodskapper julle sal kom besoek en met julle oor my ooreenkoms met julle gaan praat. En ja, dié dag is vinniger op pad as wat julle dink.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.