Psalms 117AFR83

1Prys die Here, alle nasies, loof Hom, alle volke,

2want sy liefde vir ons is sterk, aan die trou van die Here is daar geen einde nie! Prys die Here!

© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1983, 1992. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

Choose Translation

Switch translation for Psalms 117.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.