Bible

Say Goodbye

To Clunky Software & Sunday Tech Stress!

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 129

:
Afrikaans - AFR53
1 'n Bedevaartslied. Alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af -- laat Israel dit --
2 alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af; tog het hulle my nie oorwin nie.
3 Ploeërs het op my rug geploeg; hulle het hul vore lank getrek.
4 Die HERE is regverdig: Hy het die toue van die goddelose afgekap.
5 Laat hulle beskaamd staan en agteruitwyk, almal wat Sion haat.
6 Laat hulle word soos gras op die dakke wat verdor voordat 'n mens dit uittrek,
7 waarmee die maaier sy hand en die gerwebinder sy arm nie vul nie.
8 Sodat die wat verbygaan, nie nie: Die seën van die HERE oor julle! Ons seën julle in die Naam van die HERE.