Exodus 28
AFR20
1“ Jy self moet dan jou broer Aäron en sy seuns saam met hom uit die geledere van die Israeliete na jou laat nader kom, sodat hy as priester vir My kan optree. Dit is Aäron, en ook Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar, die seuns van Aäron.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.