1 Chronicles 28
AFR20
1Dawid het al die leiers van Israel in Jerusalem byeengebring: die leiers van stamme, die leiers van die afdelings wat in diens van die koning was, die •aanvoerders van duisend en die aanvoerders van honderd, die toesighouers oor al die besittings en vee van die koning en sy seuns, saam met die paleisamptenare, die helde en al die dapper krygers.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.