1 Chronicles 27

AFR20

1Die Israeliete volgens hulle getal, die familiehoofde, die •aanvoerders van duisend en honderd, en hulle opsieners, was in diens van die koning met betrekking tot elke saak van die leërafdelings wat maand vir maand aan diens of van diens af was, vir al die maande van die jaar. In elke afdeling was daar 24 000 man.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.