Bible

Transform

Your Worship Experience with Great Ease

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 134

:
Afrikaans - ABA
1 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Luister, julle almal wat dienaars van die Here is, julle wat in die nag in die tempel werk, julle moet die Here prys.
2 Julle moet julle hande uitsteek na die gewyde plek en julle moet die Here prys.
3 Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het, is in Sion, en ek bid dat Hy jou sal seën.