Bible

Say Goodbye

To Clunky Software & Sunday Tech Stress!

Try RisenMedia.io Today!

Click Here

Psalms 131

:
Afrikaans - ABA
1 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid. Here, ek dink nie dat ek belangrik is nie, ek is nie hoogmoedig nie, ek probeer nie om dinge te doen wat vir my te moeilik is nie.
2 Nee, ek is tevrede met wat ek is, ek is soos 'n kind wat nie meer aan sy ma drink nie, 'n kind wat gelukkig is by sy ma.
3 Israeliete, julle moet glo dat die Here julle sal help, nou en vir altyd.