Obadiah 1

ABA

1Die Here het vir Obadja gewys wat sal gebeur. Die Here het gepraat oor die mense van die land Edom, en dit is wat ons gehoor het. Dit was toe die volke vir mekaar boodskappe gestuur het en gesê het: “Julle moet gereedmaak, ons moet oorlog gaan maak teen die Edomiete!”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.