Lamentations 2
ABA
1Hoekom het dit gebeur? Die Here was kwaad en Hy het dit donker laat word oor Sion. Israel was trots op die stad, maar die Here het die stad uit die hemel neergegooi op die aarde. Hy het nie aan sy tempel gedink op daardie dag toe Hy kwaad geword het nie.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.