Judges 18

ABA

1In daardie tyd was daar nie 'n koning in die land Israel nie. Die Dan-stam het vir hulle 'n ander plek gesoek om te woon. Hulle het dit gedoen omdat hulle nie 'n plek gekry het wat hulle eie was tussen die ander stamme van Israel nie.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.