Isaiah 63

ABA

1Wie is hierdie persoon wat uit die land Edom kom, uit die stad Bosra? Wie se klere is so vol rooi kolle? Wie is dit wat die klere van 'n koning dra en wat hier aankom en lyk of hy baie sterk is? Die Here het gesê: “Dit is Ek wat kom sê Ek het die oorlog gewen en Ek sal my mense red.”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.