Isaiah 23

ABA

1Die Here was kwaad vir die mense van die stad Tirus en Hy het teen hulle gepraat. Manne op die skepe van Tarsis, julle moet huil, want Tirus is verwoes. Daar is nie meer huise nie en daar is nie meer 'n hawe vir die skepe nie. Julle het dit gehoor toe julle teruggekom het uit Kittiër-land.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.