Haggai 1
ABA
1Die Here het met Serubbabel en Jesua gepraat. Hy het die profeet Haggai gestuur om vir hulle 'n boodskap te bring. Dit was op die eerste dag van die sesde maand in die tweede jaar nadat Darius koning geword het. Serubbabel was die goewerneur van Juda en hy was die seun van Sealtiël. Jesua was die hoëpriester en hy was die seun van Josadak.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.