Deuteronomy 34

ABA

1Moses het uit die Jordaan-vallei in die land Moab gegaan. Hy het opgegaan na Nebo-berg, na die boonste punt van Pisga-berg, oorkant die stad Jerigo. Die Here het vir Moses die hele land gewys: die land Gilead tot by die stad Dan.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.