Joshua 10

NLV

1Adoni-Sedek was die koning van Jerusalem. Hy het gehoor dat Josua Ai ingeneem en dit heeltemal verwoes het, net soos hy met Jerigo gemaak het. Hy het gehoor dat hy ook so gemaak het met sowel Ai se koning as dié van Jerigo. Hy het ook gehoor van die verdrag wat die Gibeoniete met Israel gesluit het en dat hulle nou tussen hulle woon.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.