Ezra 1

NLV

1In die eerste jaar wat Kores koning van Persië was, het die Here die belofte wat Jeremia gebring het, vervul. Die Here het gesorg dat Kores koning van Persië ’n besluit neem, dit neerskryf en deur sy hele ryk sirkuleer. Die besluit was soos volg:

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.