Ezekiel 47
NLV
1Die man het my teruggebring na die ingang van die tempel. Daar het ek ’n stroom water gesien wat onder die tempel se drumpel ooswaarts uitvloei, want die tempel het oos gekyk. Hierdie stroom het regs van die altaar, aan die suidekant, verbygegaan.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.