Exodus 5

NLV

1Nadat hulle met die leiers gepraat het, het Moses en Aäron na die farao gegaan. Hulle sê toe vir hom: “Hoor wat sê die Here, die God van Israel: ‘Jy moet my volk toelaat om in die woestyn vir My ’n fees te gaan hou.’”

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.