Esther 10NLV

1Koning Ahasveros het die inwoners van sy land en sy onderdane oorsee dwangarbeid laat verrig.

2Al sy prestasies en die groot en magtige dinge wat hy reggekry het, en die verhaal oor die hoë pos waarin hy vir Mordegai aangestel het, is alles opgeteken in die geskiedenisboeke van die konings van Medië en Persië.

3Die Jood Mordegai was net onder koning Ahasveros in rang. Hy was gerespekteer onder die Jode en baie gewild by al sy volksgenote. Hy het hom vir die vooruitgang van sy volk beywer en die voorspoed van sy mense aan die hof bevorder.

2006 Christlike Uitgewersmaatskappy, Posbus 1599, Vereeniging, 1930, Eerste uitgawe 2006, Tweede uitgawe 2011

Choose Translation

Switch translation for Esther 10.

Reading Settings

Paragraph viewDisplay verses as flowing paragraphs instead of individual lines
Show verse numbersDisplay verse numbers inline
Red letterHighlight the words of Christ in red

Sign in to save your reading preferences across sessions.