Daniel 10
NLV
1In die derde jaar van Kores se bewind in Persië het Daniël, wie se ander naam Beltsasar was, nog ’n visioen gehad. Dit het gegaan oor dinge wat nog beslis sou gebeur. Dit sou ’n tyd van oorlog wees. Daniël het verstaan wat hierdie visioen beteken.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.