2 Samuel 16

NLV

1Dawid was net oor die kruin van die heuwel toe Siba, die bestuurder van Mefiboset se eiendom, hom onverwags teëkom. Hy het twee donkies by hom gehad, gelaai met 200 brode, 100 trosse rosyntjies, 100 houers vrugte en ’n sak vol wyn.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.