2 Samuel 11

NLV

1Die volgende lente, die tyd waarin die konings gewoonlik gaan veg, het Dawid vir Joab en sy manskappe, asook die hele leër van Israel gestuur. Hulle het die Ammoniete verslaan en Rabba gaan beleër. Dawid het in Jerusalem agtergebly.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.