2 Chronicles 30
NLV
1Koning Hiskia het ’n boodskap aan die hele Israel en Juda gestuur en briewe geskryf aan Efraim en Manasse. Hy het hulle uitgenooi om na die tempel van die Here in Jerusalem te kom en die Paasfees van die Here die God van Israel te vier.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.