1 Chronicles 29

NLV

1Koning Dawid het toe na die hele vergadering gedraai en vir hulle gesê: “My seun Salomo, wat God as die volgende koning verkies het, is nog maar jonk en onervare. Die werk wat vir hom wag, is groot. Want die tempel wat hy bou, is nie maar net nog ’n gebou nie. Dit is vir die Here God self!

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.