1 Chronicles 20
NLV
1Die volgende lente, die tyd wanneer die konings gaan oorlog maak, het Joab die Israelitiese leërmag gelei. Hulle het die stede en dorpe van die Ammoniete verwoes. In die proses het hulle die stad Rabba beleër en dit vernietig. Dawid het in Jerusalem agtergebly.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.