Zechariah 13

DB

1Wanneer die dag kom wat hulle verwag, sal ’n waterfontein oopgemaak word. By hierdie fontein sal Dawid se nageslag en die mense wat in Jerusalem bly, hulle was. Soos ’n mens jou was met water om skoon te kom, so sal hulle hulle was om ontslae te raak van alles wat hulle verkeerd gedoen het.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.