Zechariah 1

DB

1In die agtste maand van die tweede jaar wat Darius koning was (dit is 520 v.C.), het die Here vir Sagaria gevra om vir sy mense ’n paar belangrike dinge te gaan sê. Hy was ’n profeet wat vir die Here gewerk het. Sy pa se naam was Berekja en sy oupa was Iddo.

Sign in to keep reading

Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.