Revelation 7
DB
1Dit was skaars verby of ek sien vier engele. Elkeen het in ’n ander windrigting gestaan. Hulle moes vir God die waai van die winde beheer. Vir eers het hulle die wind teruggehou. Daar het nie ’n luggie getrek of ’n blaartjie geroer nie.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.