Revelation 5
DB
1Ek het weer na God op die troon gekyk. Nou het Hy in sy regterhand ’n boek gehou. Dit was van hoek tot kant vol geskryf, selfs op die buiteblad. Die boek was egter toe en verseël met sewe seëls. Niemand het dus geweet wat daarin staan nie.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.