Nehemiah 3
DB
1Die hoëpriester Eljasib en die ander priesters het die bouwerk begin. Hulle het by die Skaaphek begin. Toe hulle die deure klaar gehang het, het hulle dit aan die Here opgedra. Daarna het hulle die gedeeltes tot by die Toring van die Honderd en die Gananeltoring voltooi en dit ook aan die Here opgedra.
Sign in to keep reading
Create a free account to read this chapter and the rest of Scripture on BibleTools.io.